Siegfried speel met die woorde lei en ly en deel ‘n paar punte hoe ons ‘n leier kan wees om saam met die Heilige Gees. Hy moedig ons aan om deur die Heilige Gees gelei te word om mense vry te maak van lyding.
16 Augustus 2026 – Neem leiding saam met die Heilige Gees (Siegfried Maré)Die Akker2026-08-17T14:05:24+02:00