Gemeenskap met die Bloed van Jesus – Deel 2: Deel in die huishouding van Jesus deur Sy Bloed. (Siegfried Maré)

Met die Liggaam bring ek, en met die Bloed beleef ek die Koninkryk van Jesus. Ek is in ‘n vennootskap met Jesus om mense gered te kry.