Siegfried gaan aan met die 5e afdeling in die Dissipelskapreeks naamlik “Die krag van God”. Hy delf in die derde deel van hierdie laaste afdeling in Handelinge en herinner ons dat ons deur God se krag ander kan bereik, siekes kan genees en duiwels kan uitdryf.