Die Motiveringsgawes is deel van ons DNA en bepaal ons persoonlikhede en belangstellings. Dit werp ook lig op hoe mense, wat anders as ons is, dink en optree. In die laaste deel van die Motiveringsgawes-reeks kyk ons na die Voorloper en Barmhartige. Watter Motiveringsgawes het jy van ons Vader ontvang?
17 Mei 2026: Gawes – Deel 4 – Die Motiveringsgawes van Voorloper en Barmhartige word uiteengesit (Liesl Maré)Die Akker2026-05-25T10:54:00+02:00