God se gunsteling parfuums (Liesl Maré)

Deel 5.2: Die Geur van Opoffering – Waarom sou ek opoffer?

God het sy enigste seun, Jesus, opgeoffer. Is dit nie die beste opoffering wat daar is nie? Liesl sluit haar preekreeks, ‘God se gunsteling parfuums’, af en breek vir ons oop waarom ons sou opoffer en wat ons daaruit kan kry.