Ons skop af met ons Gawes-reeks! Liesl begin met ʼn oorsig uit die woord van die verskillende gawes- Die Motiveringsgawes, Bedieningsgawes en Heilige Gees gawes. Luister gerus na dié preek en volg ons preekreeks.
19 April 2026 – Gawes – Deel 1 – ‘n Oorsig uit die Woord (Liesl Maré)Die Akker2026-05-25T10:55:27+02:00