Ek is een met Jesus, deur Sy Bloed en Liggaam – Deel 4: Ek het ‘n bydrae om te maak. (Siegfried Maré)

Ek en jy het ‘n gemeenskap met die liggaam van Christus. Wat beteken dit vir jou?
Luister na die preek waar Siegfried dit vir ons oopbreek.