Verstaan die Opgestane Lewe: Deel 3 – Bly Staande (Andrie Bouwer)
Hoe leef ek my Opstanding in Jesus Christus uit deur staande te bly teen die listige aanslae van duiwel? Die wonderlike waarheid is dat ons toegerus is deur God om die vyand te kan teestaan en te beveg.
Elkeen van ons het ‘n gereedskapkas oftewel ‘n ‘tool box’ met verskillende ‘tools’ daarin, en…
Elkeen van ons het ‘n pyl en boog met ‘n koker vol pyle.
Sondag kyk ons na:
- Uit watter posisie veg ons?
- Wat is als in ons ‘tool box’?
- Wat is ons pyle?
Ons het ook God se belofte dat Hy ons NOOIT sal verlaat nie!
(Ons vra verskoning dat die kwaliteit van die klank op plekke swak is)