In die eerste twee dele van die Heilige Gees het Liesl gepraat oor WIE Hy is en wat Sy karaktertrekke is. In hierdie laaste deel kyk Liesl na die vrug in ons lewens as ons vol is van Hom.
19 Oktober 2025: Dissipelskap – Deel 3.4: Heilige Gees vrug en ons meedoen daarin (Liesl Maré)Die Akker2025-11-04T11:40:16+02:00