Ek is een met Jesus, deur Sy Bloed en Liggaam – Deel 5: Ek het ‘n plek in die Liggaam van Jesus. (Siegfried Maré)

Siegfried sluit die 1ste helfte van die preekreeks, ‘Ek is een met Jesus deur Sy Liggaam en Bloed’ af. Hoe kan ek deel van dié Liggaam wees? Hoe kan ek dít met ander deel?