Siegfried kyk na die 5e afdeling in die Dissipelskapreeks naamlik die krag van God. Hy delf in die eerste deel van hierdie laaste afdeling so bietjie in 2 Petrus 1 en herinner ons dat God se krag vir ons almal beskore is.
2 November 2025: Dissipelskap – Deel 5.1: Die krag vir elkeen (Siegfried Maré)Die Akker2025-11-10T11:51:47+02:00