In die eerste deel van die Heilige Gees gawes breek Liesl die Manifesterings-gawes oop. Luister die preek om te hoor hoe die Heilige Gees se Openbaringsgawes jou kan gebruik.