Liesl Maré breek vir ons oop wie die Heilge Gees is, hoekom Hy so belangrik in ons lewens moet wees en hoekom Hy nie net ‘n ‘optional extra’ is nie. Kom luister saam om meer te leer van die Een in die Drie-eenheid wat hier by ons is.