Kan ek ‘n verskil maak, kan God my regtig gebruik? (James Stevens)

Het jy al gewonder of God jou kan, en selfs wil, gebruik om die mense om jou aan te raak? Dalk dink jy: “Hoekom? Hoekom is dit nodig? Ek is nie eers bevoeg om dit te doen nie”. In hierdie boodskap kyk ons saam na twee stories wat hierdie vrae beantwoord, en hoor wat God prakties vir jou wil sê.