Somtyds het ons ‘n vader waarvan ons nie weet nie, waarvan ons nie bewus is nie. Hy word geken as die vader van leuens, ‘n mensemoordenaar en aanklaer. Liesl breek vir ons oop waaroor hy vir ons lieg en hoe ons ons ore kan leer inskerp om na die Goeie Vader van lewe te luister.
22 Februarie 2026: Drie Vaders: Deel 2- Die Vyand as Vader (Liesl Maré)Die Akker2026-03-02T10:41:27+02:00