Luister hierdie preek van Siegfried waar hy deel oor Finansiële Regverdigheid. Hierdie is die tiende stap in ons Onwankelbaar reeks uit Psalm 15. Hoe werk jy met jou geld?