Om dissipels te maak (Delmaine Fritz)
Deel 6: Ons Vader se hulpbronne is beskikbaar vir jou om dissipels te maak.
Gebruik die vrug wat jy dra en dit wat aan jou geleer is en deel dit met ander, sodat hulle ook dissipels kan maak. Spandeer tyd saam met die Here en hoor by Hom wat is die hulpbrnne wat jy benodig om dít te doen.