Gemeenskap met die Bloed van Jesus – Deel 3: Daar is ‘n geldelike voordeel om in die gemeenskap met die Bloed van Jesus te wees.
(Siegfried Maré)

Ons moet die Heilige Gees só begeer, dat ons heeltyd by Hom wil wees, want ons het Sy leiding nodig in alles wat ons doen. Die Here sal vir ons voorsien wanneer ons na Hom toe gaan.