Ons Krag in Jesus (Siegfried Maré)

Ek gebruik my krag in Jesus om my Vader aan ander mense voor te stel.

Gee jouself oor aan die Here, jy is veilig by Hom. Gebruik die krag wat jy in Jesus het en neem aksie om omstandighede te skep waar jy ander aan die Vader se liefde en goedheid kan voorstel.