In ons lewe trotseer ons baie uitdagings en onverwagse slaggate, maar Jesus gee vir ons riglyne, in Ps 15, wat lei tot ‘n belofte: Hy is ons rots en ons vaste vesting. As ons op hom fokus, sal ons nie wankel nie.
23 Maart 2025: Onwankelbaar – Deel 1: Tussen die lewe se uitdagings, is Jesus ons rots. (James Stevens)Die Akker2025-03-31T11:37:02+02:00