Ons gaan aan met ons Gawes reeks en skuif oor na die Bedieningsgawes. Die Bedieningsgawes uit Efesiërs 4 is die gawes van Jesus, spesifiek vir Sy kerk en om die liggaam van Christus op te bou. In hierdie eerste sessie breek ons die betekenis en funksies van apostels oop- baie mense sê hulle is apostels maar is nie regtig nie. Kom vind uit hoekom nie en wat die woord spesifiseer daaroor.