Die Doop – 7 tipes Doop (Liesl Maré)
Hoeveel tipes doop is daar? Is daar net een, dalk twee of drie? Liesl kyk in hierdie preek na die 7 verskillende tipes doop genoem in die Nuwe Testament. Sy lê speciale klem op die ene wat seker die mees onpopulêre een is – Die Doop van Swaarkry. Luister saam na die bemoediging van Jesus wat die pad voor ons geloop het, want duer Sy voorbeeld kry ons die krag en hoop om aan te gaan, gee nie om hoe swaar dit is nie.