Psalm 15 word oopgebreek met die derde van 10 stappe op die pad van ‘n goddelike lewenswyse – die pad wat onwankelbaarheid waarborg. Ons kyk na hoe om die hart se waarheid te spreek.