Project Description

27 Januarie 2019  – Kenny le Roux

Word and Spirit

“The Word of God has to be our foundation, our anchor, it has to be who we are, and we have to believe in the power of the Holy Spirit” – Kenny le Roux

Kenny kyk na vier aspekte:

  1. Die Woord van God is ‘n Persoon – Jesus – die LEWENDE Woord
  2. Ons moet ‘n verhouding met die Woord van God hê
  3. Ons moet mediteer op die positiewiteit van God se Woord
  4. Just do it! Gehoorsaam die Woord van God en luister wanneer God deur sy woord praat.