Delmaine moedig ons aan om saam met die Heilige Gees te stap in Woord en Daad. Hy deel met ons hoe Jesus dit gedoen het en hoe ons dit kan doen deur Jesus se voorbeeld te volg. Luister dié preek waar Delmaine ook getuienisse uit sy eie lewe vertel.