Ons Krag in Jesus (Siegfried Maré)

Help ander om ook hulle krag in Jesus te vind.

Die Woord is nie ‘n opinie nie, dit is die WAARHEID en die waarheid maak jou vry.
Hoe kan ons vir mense help om ook Jesus te ervaar? In sy preek, deel Siegfried 5 punte hoe ons ander mense kan help om ook Jesus te ervaar en hulle krag in Hom te vind. Luister gerus na die preek.