In hierdie laaste preek van die Gawes-reeks breek Liesl die Heilige Gees gawes oop. Die laaste afdeling is die Krag- en Verbale deel van hierdie Gawes. Kom leer saam hoe die Heilige Gees jou kan gebruik as Sy instrument vir God glorie.
28 Junie 2026 – Gawes – Deel 9 – Die Heilige Gees Gawes Manifesteringsgawes- Deel 2 (Liesl Mare)Die Akker2026-07-06T13:33:30+02:00