Om dissipels te maak (Siegfried Maré)
Deel 7: Die Here gee vir Sy dissipels take om te doen.
Luister die preek waar Siegfried gesels oor hoe ons take en ons missie, om dissipels te maak, by die Here kan kry.
Elkeen van ons leef in ons eie omstandighede, ons take gaan nie dieselfde wees. Gaan hoor by die Here wat jou taak is.