Die Motiveringsgawes is deel van ons DNA en bepaal ons persoonlikhede en belangstellings. Dit werp ook lig op hoe mense, wat anders as ons is, dink en optree. In die tweede deel van die Motiveringsgawes-reeks kyk ons na die Leraar, Bemoedigende Vermaner en die Gewer.
3 Mei 2026: Gawes – Deel 3 – Die Motiveringsgawes van Leraar, Bemoedigende Vermaner en Gewerword uiteengesit (Liesl Maré)Die Akker2026-05-25T10:54:25+02:00