God se gunsteling parfuums (Liesl Maré)

Deel 4: Die aroma van die kennis van Jesus

Om ‘n aroma van Jesus te ervaar, moet ons die regte Jesus ken. Jesus is ‘transparent’ en ons kan die volle Jesus leer ken. Hy steek nie enige deel van Homself vir ons weg nie. Hy is wie Hy sê Hy is. Hoe ruik Jesus vir jou?