Ons begin met ‘n nuwe preekreeks, ‘Dissipelskap’. Luister na deel 1 waar ons kyk na die betekenis van, wat ‘n dissipel regtig is, en hoe ons dissipels van Jesus kan maak.