Die Doop – Jy kan ook Doop (Siegfried Maré)

 

Ons stap in gereedheid, soos die Israeliete tydens die eerste Paasfees, gegord met ‘n belt, ons voete geskoen, ‘n staf in ons hand. Deel van die gedoopte lewe is om in gereedheid te wees om uit te gaan en ‘n verskil te gaan maak.