Die Bedieningsgawes uit Efesiërs 4 is die gawes van Jesus, spesifiek vir Sy kerk en om die liggaam van Christus op te bou. In hierdie sessie breek ons die betekenis en funksies van profete en evangeliste oop. Kom vind uit wat die Woord daaroor sê.
31 Mei 2026 – Gawes – Deel 6 – Die Bedieningsgawes Profete en Evangeliste gawes word uiteengesit (Liesl Mare)Die Akker2026-06-08T09:34:56+02:00