Om dissipels te maak (Siegfried Maré)
Deel 1: Is jy ‘n Dissipel van Jesus?
Ons skop af met ‘n nuwe preekreeks “Om dissipels te maak”.
Wat is ‘n dissipel?
Om ‘n dissipel te wees is om ‘n leerling te wees wat graag WIL leer. Jou werk is om ‘n verhouding te hê met jou Vader in die Hemel.