Ons breek die derde sleutel van Psalm 15, ‘Wat met die hart waarheid spreek’, verder oop. God se waarheid moet ons waarheid word. Wat presies is “Waarheid”?
4 Mei 2025: Onwankelbaar – Deel 6: Hoe kry jy die waarheid om dit in jou hart te spreek? (Ria Stevens)Die Akker2025-05-12T12:42:40+02:00