Ons gaan aan met ons Dissipelskap-reeks en kyk na die Heilige Gees se karaktereienskappe. Wie is Hy en wat gee Hy? Hy is onder andere ons Helper, Bemoediger, Bekragter en Trooster. Soveel mense is bang vir Hom, maar Liesl moedig ons aan om Hom beter te leer ken.
5 Oktober 2025: Dissipelskap – Deel 3.2: Karaktertrekke van die Heilige Gees (Liesl Maré)Die Akker2025-11-04T11:33:41+02:00