Psalm 15 word oopgebreek met die eerste van 10 stappe op die pad van ‘n goddelike lewenswyse – die pad wat onwankelbaarheid waarborg. Die eerste stap is Integriteit- om ‘n lewe te lei gegrond op waarheid sonder om daarvan af te wyk.