Soos ons die Psalm 15 reeks afsluit, kyk ons na die 10 sleutels vir onwankelbaarheid. God het ‘n belofte en ‘n seën opgesluit in hierdie kragtige Psalm van Dawid.
6 Julie 2025: Onwankelbaar – Deel 14: Die belofte en seën van onwankelbaar wees. (Ria Stevens)Die Akker2025-07-14T12:50:32+02:00