God se gunsteling parfuums (Liesl Maré)
Deel 1: Gehoorsaamheid
Ek luister, ek hoor, ek doen.
As ons Jesus se dissipels is, dan doen ons wat Hy sê, nie wat ons dink, voel of beredeneer nie. Wees gehoorsaam en luister na Hom.