Ons delf in 2 Petrus 1 en kyk na wat deug beteken. Ons kyk hoe ons dit kan gebruik om meer soos Jesus te wees deur ons gedagtes, gevoelens en belewenisse tot aksie te bring. Doen iets waarin jy glo en vat verantwoordelikheid daarvoor. Kom ons wees goed, nie net in die vlees nie, maar in die gees.