Hoekom wil ons gedoop word? Die doop is nie net ‘n deel van dissipelskap nie, maar ook die oomblik waar die Heilige Gees op jou kom om jou te lei en te bemagtig vir die reis saam met Jesus.
7 September 2025: Dissipelskap – Deel 2: Dissipelskap en die Doop (Siegfried Maré)Die Akker2025-09-15T13:13:23+02:00