Psalm 15 vers 4 word oopgebreek in ons 8ste stap van ons ‘Onwankelbaar’ reeks – ‘Kies toewyding bo gerief.’
Ons moet eers ‘n vriend van Jesus wees, voordat ons ‘n vriend vir ander kan wees.