Om dissipels te maak (Siegfried Maré)
Deel 4: As ‘n dissipel, deel ons wat God vir ons gegee het met ander.
Vader is alles. Hy het jou!
WEB – Hoe ons mense aan Jesus kan vasbind
W – Wees gestuur
Gaan wees lief vir mense net soos wat Jesus ons lief het.
E – Eer
Eer elke mens op jou pad.
B – Bid
Bid vir die mense wat nie verhouding met Vader het nie.