Siegfried gaan aan met die 5e afdeling in die Dissipelskapreeks naamlik “Die krag van God”. Hy delf in die tweede deel van hierdie laaste afdeling so bietjie in Luk 10, Mat 10 en 1 Jn 1 en herinner ons hoekom God se krag vir ons so belangrik is.
9 November 2025: Dissipelskap – Deel 5.2: Die krag vir elkeen (Siegfried Maré)Die Akker2025-11-17T15:24:47+02:00