Die Pad na Heiligmaking: Deel 4 – Nie soos die wêreld (JD Bredenkamp)
Jou redding en jou heiligmaking kom as ‘n ‘package deal’. Petrus moedig ons aan om nie soos die wêreld te wees nie. Ons moet skynheiligheid, kwaad, bedrog, jaloesie en kwaadpratery aflê. God se Gees in ons help ons daarmee.
In hierdie vierde deel in ons reeks, bou JD verder op wat Siegfried en Jerry aangeraak het oor Heiligmaking, en kyk hy meer in diepte na hoe ons daar kom, en ook na redding en hoe dit by heiligmaking aanpas. Kom ‘journey’ verder saam met ons op ons Pad na Heiligmaking!