Die punt van my storie (Siegfried Maré)
Deel 3: Die leer van die doop
Elke storie moet ‘n punt hê en elke punt moet ‘n storie hê. Wat is die punt van jou storie? Siegfried gesels verder oor ons reeks, “Die punt van my storie”, en hy gaan kyk na die derde PUNT van die ses basiese dinge: Die leer van die doop.
Die vorige boodskappe in die reeks, “Bekering van dooie werke”, en “Geloof in God” is op ons webwerf gelaai; gaan luister gerus daarna as jy dit dalk gemis het.