Die punt van my storie (Siegfried Maré)

Deel 4: Handoplegging

Elke storie moet ‘n punt hê en elke punt moet ‘n storie hê. Wat is die punt van jou storie? Siegfried gesels verder oor ons reeks, “Die punt van my storie”, en hy gaan kyk na die vierde PUNT van die ses basiese dinge: Handoplegging. Hoe kan hierdie basiese lering ons lewens verander?

Die vorige drie boodskappe in die reeks is op ons webwerf gelaai; gaan luister gerus daarna as jy dit dalk gemis het.