Project Description

14 October 2018 – Andrie Bouwer

Ek kan GOD SE STEM HOOR: Hoe om God se stem te hoor tydens gebed.
Bid = Kommunikasie = Praat & Luister – is ek ingestel om te hoor?
Wat keer dat ek kan hoor? – Hindernisse .
Hoe praat God? Wat gebruik Hy om met my te kommunikeer?