Gawes-reeks: Deel 1 – Die Begin (Liesl Maré)

Is jy ‘n toon? Of is jy die arm?

Snaakse vrae maar as ons kyk na 1 Korinthiërs maak ons almal ‘n deel (groot of klein) uit van ‘n liggaam wie se hoof Jesus is.

Vir die volgende paar weke gaan ons delf in die gawes – ons gaan dit oopbreek en mekaar aanspoor om te onthou ons is uniek en ons is unieke gawes gegee.

In hierdie eerste boodskap kyk ons na die begin – hoekom het die Here gawes gegee? Wat is Sy plan en Sy blueprint?

Kom journey saam met ons in Augustus en September deur Korinthiërs, Efesiërs en Romeine om ons eie plekke in díe Son te vind.