Gawes-reeks: Deel 5 – Genadegawes: Leier/Voorloper en Sagmoedige (Liesl Maré)
Die beste vir laaste – die beste liggaamsdeel vir laaste dalk? Vind jy nog nie jou niche nie – daardie ah-ha plek van ‘dis waar ek hoort’ nie? Ons is nog nie klaar nie; ons kyk na die laaste twee van die motiverings-gawes – ons DNA gawes. God het jou uniek gemaak en met ‘n spesiale skeppingsdoel, kom journey verder saam om te sien waar jy, en die mense om jou, inpas. Dis bevrydend en ‘empowering’ om die ah-ha te vind!